Wilmi & Roelof


Wilmi & Roelof, julle is 'n fees! Julle troue was een van die warmste, gemaklikste, en lekkerste troues wat ons al ooit die voorreg gehad het om af te neem. Julle was heeltemal julself gewees en dit was baie lekker om tyd saam met julle en julle families te kon deurbring. Ons wens julle die wêreld se geluk.