Julle was ‘n fees. Dankie dat julle 100% net julself was, en dit met ons gedeel het. Ons voel bevoorreg dat ons julle unieke menswees en liefde vir mekaar kon vasvang 💛