Mildri & Johan se speisiale dag het uitgereën. En dit het een van die mees magicalste troues ooit gemaak. Die mense wat lag soos wat hulle nat reën, en Mildri & Johan met confetti bestook. Mildri & Johan wat tussen die wingerde in die reën dans. 'n Ongelooflike spesiale dag, vir ongelooflike spesiale mense.