Ashley & Marcelle, julle albei is twee stunning mense. Die liefde en omgee wat julle twee vir mekaar het, kan mens aanvoel. Dit was 'n ongelooflike voorreg om julle troue te kon afneem, dankie.