Dis min dat mens die wonderlike voorreg het om een van die mees spesiaalste dae, in ‘n vriendin se lewe kan vasvang. Anneri en Dylon, dankie dat julle julself met ons gedeel het. Ons voel só bevoorreg om getuies te kan wees tot julle liefde en geluk 🌞


Ons wens julle ‘n toekoms vol liefde en baie saam-lag toe,

Josh & Alberto