Dit was vir ons só lekker om julle spesiale dag, en al die emosies wat daarmee saamkom, saam met julle te kon vier en ervaar. Dankie dat julle ons so deel gemaak het van julle familie vir die kort tydjie wat ons saam met julle kon spandeer. Julle albei is stunning mense, hartsmense 💛